|
|
448,500 Huidige maanduitgawe van die Trumpet Mystery of the Ages Literatuur wat die meeste bestel was tydens 2007 87 Verskillende PCG publikasies in 2006 geproduseer 1,066,000 Trumpet tydskrifte deur nuusrakke in 2007 versprei 2,608,400 Literatuur versend in 2007
|
|
 |
|
 |
|
 |
|
 |
Jerusalem Argeologiese Projek |
|
|

Hierdie studiereeks bestaan uit 36 lesse en help u om u Bybel te verstaan.
Die Einddoel in Afstand Onderrig
Die Herbert W. Armstrong College Bible Correspondence Course, is 'n deur die pos bestellings program wat die Bybel duidelik en verstaanbaar maak, en word deur die ‘Philadelphia Church of God’, gepubliseer. Die korrespondensie kursus stel die student in staat om dit wat die Bybel oor onderwerpe wat ons lewe en die węreld waarin ons leef, beinvloed, te sę het, te verwerk.
Die ‘Herbert W. Armstrong College’ Bible Correspondence Course is aangrypende, opwindende en uitdagende manier om al die stukke van die Bybellegkaart saam te voeg, totdat die voltooide prentjie materialiseer.
Hierdie Bybel kursus onderstreep en bewys dit wat die Bybel oor moraliteit, oorlog, godsdiens, terrorisme en ander teenswoordige gebeurlikhede te sę het, wat die hoof oorsaak van hierdie węreld se vele probleme, wat die mensdom treiter, sowel as die oplossing daarvan, beklemtoon. Die Bybel—en hierdie kursus—fokus ook, waarom mens in die eerste plek geskape was, die pad na geluk, kundigheid en vervulling, asook die waarheid agter doktrinęre vrae, soos byvoorbeeld, wat gebeur nadat 'n mens gesterf het, die wese van God, die opstanding, die Millenium en ander kritiese onderwerpe.
Die Herbert W. Armstrong College Bible Correspondence Course steun slegs op Bybelsgesag en word daarna gestrewe, dat die Bybel self vertolkend moet wees, eerder as om te poog om 'n ander betekenis in die Skrif in te lees.
Die kursus, bestaan uit 36 lesse, van 16 bladsye elk. Iedere les behandel 'n bepaalde Bybelse onderwerp en die lesse word maandeliks gepos. Na die voltooing van vier lesse, ontvang die leerling 'n vraestel en, nadat hierdie toets geslaag is, word die volgende les gestuur.
Die ‘Philadelphia Church of God’, het die kopiereg vir die kursus na ‘n 6 jaar lange, intense hofgeding, bekom. Vind hier meer uit oor die boeiende storie agter die verkryging van hierdie korrespondensie kursus. wat interessant, hedendaags, geskiedkundig, prakties, aktueel, lewensvatbaar, toeganklik, eenvoudig en verstaanbaar is. Word vandag ‘n inskrywer, vir hierdie fasinerende Kursus wat ‘n verandering in leefwyse teweeg bring!
|
|
|