The Philadelphia Church of God
TUIS WELKOM ONS MENSE ONS MISSIE ONS GELOOFSOORTUIGINGS SKAKELS
Key of David  |  Trumpet  |  Grondslag  |  Veldtogte  |  Literatuur  |  Bybelkursus  |  Royal Vision  |  True Education  |  JAs



Ambassadeurs vir Vermaak

Die PCG bevorder die Jong Ambassadeurs, ‘n klein groepie, se musikale uitvoerings, wat met ‘n verskeidenheid musiek en dans nommers, wat wissel, van jazz treffers tot gewilde ballades, van Disney gunstelinge tot Renaissance minneliedjies. Die gesonde familie gerigte programme geval oud en jonk.

Die Jong Ambassadeurs is ‘n verlengstuk van ‘Herbert W. Armstrong College’. Alle lede van die groep is voltydse kollege studente.  Hulle inoefening is deel van die kollege se leerplan onder leiding van die musiekdepartement.

Die spoggerige koor tree by gemeenskaps feeste, gewone skool en plaaslike vergaderplekke, asook kampus konserte op. Hulle maak jaarliks ‘n film wat in bykans 20 plekke om die aarde tydens die kerk se najaars Fees (Huttefees) vertoon word.

Die Jong Ambassadeurs verteenwoordig die internasionale pizzazz, wat die AC studente liggaam geniet, tesame met lede van vyf kontinente en van dwars oor Amerika wat reeds saam met hierdie groep opgetree het.

Sang en dans nommers wat op die groep se kerfstok is, sluit in: “Route 66,” “Ragtime,” “Sunny Side of the Street,” “It’s a Grand Night for Singing,” “What a Wonderful World,” “You’ve Got a Friend in Me,” ‘n Filippynse krygsmusiek stokdans en oorspronklike werke. Die Jong Ambassadeurs het reeds by verskeie plaaslike skole asook by die Edmond Vroue Klub, in Edmond se LibertyFest parade en by Oklahoma Stad se AT&T Bricktown Ballpark, opgetree.

U word aangemoedig om die groep se inspirerende manier van vermaak op Jong Ambassadeurs se media blad te geniet, na videos te kyk, na uitvoerings te luister, fotos te besigtig en outobiografieë van huidige lede te lees.
 

Bespreek die Young Ambassadors
Indien u wil hê dat die YA’s tydens ‘n gebeurtlikheid in u Edmond area optree, kliek hier.