The Philadelphia Church of God
TUIS WELKOM ONS MENSE ONS MISSIE ONS GELOOFSOORTUIGINGS SKAKELS
Key of David  |  Trumpet  |  Grondslag  |  Veldtogte  |  Literatuur  |  Bybelkursus  |  Royal Vision  |  True Education  |  JAs

2,608,400

Literatuur versend in 2007

87

Verskillende PCG publikasies in 2006 geproduseer

448,500

Huidige maanduitgawe van die Trumpet

Mystery of the Ages

Literatuur wat die meeste bestel was tydens 2007

43

Key of David uitsendings opgeneem tydens die 2005-06 TV seisoen


Jerusalem Argeologiese Projek

True Education is vir jeug van alle ouderdomme.

Die Verlore Dimensie in Opvoedkunde

Die PCG publiseer True Education, ‘n tydskrif vir Kerk tieners en die jeug van alle ouderdomme.     Gebore in 1999, is die glanspunte van die tydskrif, artikels oor die dinge van die lewe wat vir tieners vanuit ‘n dinamiese bybelse oogpunt gesien—naamlik: vriende, sport, akademie, geld verdien, pret—die belangrikste is.

True Education het meer om die lyf as net ‘n gewone jeugblad, en is gebaseer op God se opdragte, vir alle ouderdomme, wat in die Bybel vervat is. Dit het ‘n vars, feitelike, gelukkige uitkyk op die lewens van jong mense,

 Onderwerpe in die tydskrif wissel van “Acting Your Interview” tot “Deepen Your Friendships.” Artikel opskrifte het “Principles of Healthful Living,” “What Is Real Beauty?” “The Key to Getting Along With Your Parents,” “Are You an Underachiever?” “The Best Sport I Almost Hated,” “How to Break Bad Habits,” “Are You Materialistic?” “The World’s Weirdest Birds,” ensovoorts.

Daar is afdelings wat o.a. lesse uit die geskiedenis, wat dit beteken om ‘n tiener in verskeie plekke en kulture te wees, leser kommentare, vrae en antwoorde, verhandelings en nog meer, insluit.

True Education is nie net ongeëwenaard met sy inhoud nie, maar die personeel is ook uniek. Studente van die ‘Herbert W. Armstrong College’ help skryf, redigeer en ontwerp die tydskrif, onder leiding van die redaksie. Sekere grafiese voorstelle kom regstreeks vanaf die kollege se uitlegklas. Aanvullend hiertoe, word artikels dwars oor die wêreld vanaf True Education lesers, via die sTrue Education Writer’s Club, ontvang

Vanuit die staanspoor is die tydskrif se artikels, kenmerkend op die behoefte van die jeug in die kerk en wat die Bybel sê, geskoei en TE bied presies, dit aan wat in die naam te kenne gegee word: ware opvoeding.

Hier die tydskrif het in 2007, migreer, van ‘n kwartaallikse tydskrif, aan almal wat dit bestel het, na ‘n tweemaandelikse uitgawe, vir die jeug wat die PCG bywoon. Pogings is tans aan die gang om True Education, wêreldwyd kundig op ‘n webwerf toegangklik te maak. Kontrole toetse word aanbeveel.
 

E-pos u gedagtes aan ons
Laat weet ons wat u van die webwerf of al die ander PCG aspekte dink.

Ons Streekkantore
‘n Lys van ons posadresse wêreldwyd.


TrueEducation.org

Amptelike webwerf vir die True Education, ‘n tydskrif vir die PCG jeug.