|
|
Mystery of the Ages Literatuur wat die meeste bestel was tydens 2007 2,608,400 Literatuur versend in 2007 1,066,000 Trumpet tydskrifte deur nuusrakke in 2007 versprei 448,500 Huidige maanduitgawe van die Trumpet 43 Key of David uitsendings opgeneem tydens die 2005-06 TV seisoen
|
|
 |
|
 |
|
 |
|
 |
Jerusalem Argeologiese Projek |
|
|
Gerald Flurry besig om 'n Key of David boodskap te lewer.
Ontsluit Die Nuus Met The Key of David
Gerald Flurry bespreek weekliks, wêreld gebeure in die lig van Bybel profesieë op die Key of David televisie program. The “Key of David “dek vandag se mees belangrikste gebeure met n unieke, perspektief. Die program vertel nie net vir ons wat in vandag se gemeenskappe gebeur nie, maar meer belangrik, ook waarom.
Program opskrifte weerspieël ‘n kenmerkende benadering: deur op die Bybel en die “Key of David” visie, staat te maak, vir insig en die vertolking van vandag se stormagtige wêreld gebeure. Die Key of David ontsluit in geheel die doel van die mens en hierdie oorkoepelende begrip, plaas vandag se chaotiese en oënskynlik onoplosbare probleme in die regte perspektief.
The Key of David ewenaar die oorlewering en struktuur, sowel as die diepte van Herbert W Armstrong se uitsending, "The World Tomorrow", een van die 1980’s se mees gewilde godsdienstige programme.
Vir meer as ‘n dekade, het Gerald Flurry, wat ook hoof redakteur van die Trumpet tydskrif is, wêreld gebeure geanaliseer en antwoorde, verskaf oor die lewe se mees dringende vrae. Die, Key of David program opskrifte sluit die volgende in: “Living Faith,” “What is Human Nature?” "The God Family Vision,” “Proof of the Bible,” “Where We are in Prophecy,” “Why Keep the Ten Commandments?” "The Missing Dimension in Sex,” “Good News From Jerusalem,” en andere.
The Key of David saai op 224 stasies wêreld wyd uit wat ‘n moontlike 400 miljoen luisteraars op 6 kontinente bereik. Die program kan in Washington, Philadelpia, New York, Los Angeles, Pasadena, London, Edinburgh, Amsterdam, Berlin, Athene, Johannesburg, Sydney, Hong Kong, Manila, Tel Aviv, Jerusalem, Amman, Shiloh, Caesarea, Petra en ander stede rondom die wêreld, gehoor word
Teken aan op die amptelike tuisblad van The Key of David om hierdie program aan lyn, videos, klank en transkripsies af te laai, uitsending lyste van stasies en dies meer na te gaan.
|
|
KeyofDavid.com
Amptelike webwerf van The Key of David, wat program argiewe, ‘n lys van televisiestasies, biografieë, en meer insluit
|