|
|
Besoek ons ander webwerwe op die wêreldwye web
Die Philadelphia Church of God borg `n verskeidenheid van aktiwiteite ten einde sy tweeledige kommissie te vervul. Die Kerk produseer `n weeklikse televisie uitsending, `n volkleur nuustydskrif en borg `n persoonlike optrede veldtog, `n na-sekondêre instelling en `n kulturele stigting.
|
|
|
 |
|
The Key of David Wêreld gebeure en Bybel profesie word weekliks deur Gerald Flurry op die Key of David-televisie uitsending bespreek - more se nuus vandag! Kyk na die nuutste uitsending, soek deur die argiewe, lees transkripsies en soek vir uitsendings in u area by die Key of David webwerf, KeyofDavid.com. Besoek die webwerf gereeld vir die nuutste uitsendings. Kliek hier, indien u `n DVD van die Jong Ambassadors wil bestel.
|
|
|
 |
|
The Philadelphia Trumpet
Die Kerk se vlagskip tydskrif is The Trumpet. Dit word in vyf tale publiseer en deur meer as een miljoen mense wêreldwyd gelees. Die Trumpet analiseer wêreldnuus en sosiale tendense , bring a vars en akkurate, Bybel-gebaseerde benadering tot huidige gebeure. The Trumpet.com bevat daagliks opgedateerde en oorspronklike inhoud wat nie in die gepubliseerde weergawe is nie, dit bied `n soekfasiliteit, nuuslyn skakels, argiewe, `n literatuur biblioteek en meer.
|
|
|
 |
|
Persoonlike Optrede Veldtogte As deel van `n “driepunt plan” waardeur televisie, literatuur en lewendige optredes gekombineer word, bring meneer Flurry persoonlik die waarskuwing en evangelie boodskap na Trumpet lesers in stede regoor die Verenigde State. Die “'n Stem wat Roep” veldtog is steeds in proses en herinner lesers van die persoonlike optredes en waarskuwings van Herbert W Armstrong. Kliek hier om vir die bywoning van die opkomende persoonlike optrede veldtogte te registreer.
|
|
|
 |
|
Herbert W Armstrong Kollege
Die Kerk ondersteun die Herbert W Armstrong Kollege, `n gesamentlike opvoedkundige stigting in Edmond, Oklahoma, wat opvoedkundige vakke in teologie, vrysinnige kunste en toegepaste kunste en wetenskap aanbied. Besoek HWACollege.org, waar u oor die nuutste gebeure, die akademie en toelatingsvereistes, kontakbesonderhede van die registrateur en meer, kan lees.
|
|
|
 |
|
Die Armstrong Internasionale Kulturele Stigting die Armstrong Internasionale Kultuur Stigting is die humanitêre arm van die PCG. Die stigting borg `n konsertreeks wat wêreldklas musikante na Edmond bring, en `n argeologiese projek in Jerusalem. Besoek ArmstrongConcerts.org om uit te vind wie op die stigting se verhoog sal optree en kry die nuutste inligting oor die stigting se aktiwiteite.
| |
|
 |
|
Raising the Ruins
Raising the Ruins is ‘n unieke boek wat die storie vertel wat met die wêreldwye humanitêre werk van Herbert W. Armstrong, een van die vernaamste gosdienstige leiers van die 20ste eeu, gebeur het.
| |
|
 |
|
True Education
TrueEducation.org is die bestemming vir die jeug van die PCG wat belangstel om volgens God se weg te leef. Hierdie webwerf bied op ‘n deurlopende basis opgedateerde materiaal wat ‘n wye verskeidenheid onderwerpe, van skool tot sosiale lewe; van wetenskap tot sport, insluit.
| |
|