|
|
2,608,400 Literatuur versend in 2007 43 Key of David uitsendings opgeneem tydens die 2005-06 TV seisoen 448,500 Huidige maanduitgawe van die Trumpet 1,066,000 Trumpet tydskrifte deur nuusrakke in 2007 versprei Mystery of the Ages Literatuur wat die meeste bestel was tydens 2007
|
|
 |
|
 |
|
 |
|
 |
Jerusalem Argeologiese Projek |
|
|
Die Royal Vision dek ‘n wye reeks onderwerpe oor die Christelike lewenswyse.
Rus die Gemoed met Vorstelike visie toe
Die PCG publiseer Royal Vision, ‘n twee maandelikse Christelike- leefwyse tydskrif, wat vir lede, mede-werkers en enigiemand wat daarom aansoek, doen beskikbaar is. Royal Vision is vir die eerste keer in 1998 gepubliseer met ‘n omset van 7,500, wat intussen tot 17,500 gegroei het. Soos alle kerk literatuur en ander media, is dié tydskrif gratis verkrygbaar.
Aangesien die kerk se gewilde tydskrif, die Philadelphia Trumpet, gemik is op diegene wat onbekend is met PCG se boodskap, voorsien die Royal Vision, diepgaande Bybelse artikels wat benodig word vir geestelike groei en ontwikkeling, onder kerkgangers en andere. Dit bevat Bybel gebasseerde artikels wat die mees belangrikste onderwerpe, in die christen, leefwyse aanspreek.
Artikels oor huwelike, byvoorbeeld, ontgin die oorsprong van hierdie instelling, die doel en hoe om jou verhouding met jou lewensmaat te verbeter. Artikels oor die grootmaak van kinders, sny deur menslike denke en verander stellings, wat deeglike Bybelse beginsels, wat spesifiek in God se Woord benadruk word, uitlig. Onderwerpe handel oor die doel van mens wees, tot hoe om speelgoed vir jou kinders te kies.
Geskiedenis van die Bybel, oor die ware lewenservarings van godvresende mans en vroue, word uitgelig en verhoog. Reekse oor koning Dawid, Josef en andere beskryf sommige van die geskiedenis se waardevolste lesse met kleur en geur.
Artikel opskrifte het die volgende ingesluit “Break Through to God,” “Your Spiritual Hotline,” “Help in Resolving Offenses,” “How to Use the Holy Spirit,” “The Spiritually Valiant Woman,” “Build the Faith of Jesus Christ!,” “How to Transform a City!,” “Where does sin begin?,” “The Cure for Shopping Addiction,” en nog meer.
Vraag en antwoord forums word in ander afdelings ingesluit, Bybelse bewyse van belangrike leerstellings en die plasing van Herbert W Armstrong se autobiografie in opeenvolgende aflewerings, waarvan die kerk die outeursreg, na ‘n ses-jaar lange regsgeding, deur aankoop verkry het.
|
|
|