TUIS WELKOM ONS MENSE ONS MISSIE ONS GELOOFSOORTUIGINGS SKAKELS
Key of David  |  Trumpet  |  Grondslag  |  Veldtogte  |  Literatuur  |  Bybelkursus  |  Royal Vision  |  True Education  |  JAs

Mystery of the Ages

Literatuur wat die meeste bestel was tydens 2007

87

Verskillende PCG publikasies in 2006 geproduseer

448,500

Huidige maanduitgawe van die Trumpet

2,608,400

Literatuur versend in 2007

1,066,000

Trumpet tydskrifte deur nuusrakke in 2007 versprei


Jerusalem Argeologiese Projek


Die Trumpet is in vyf tale beskikbaar.

‘The Trumpet’ Boodskap

Die Philadelpia Trumpet nuus tydskrif word deur meer as ‘n miljoen mense węreld wyd gelees en is die PCG se nommer een tydskrif en word in 5 tale gedruk—Engels, Spaans, Italiaans, Duits en Frans.

Vandag se węreld gebeure, word in die lig van Bybelse profesieë deur die Trumpet geanaliseer. Daar word ernstig gekyk en vergelykings gemaak, met dit wat in die Bybel geskryf is, in verband met wat ons tans in hierdie stormagtige węreld, waarneem. Die Trumpet se ongeëwenaarde nugtere beskouing van węreld gebeure teen die agtergrond van profesieë, wat in die  Bybel geboekstaaf is, maak sin en bring ‘n helder straal van hoop, aan ‘n węreld wat versmoor.

Vanaf die eerste uitgawe in 1990 tot die steeds groeiende leserskring, van meer as ‘n miljoen, het die Trumpet nie net sy lesers vertel wat in die węreld gebeur nie, maar ook waarom dit belangrik is en waarom dit gebeur—asook, wat in die toekoms verwag kan word. Die daaglikse- hoofopskrifte, op die bladsye van koerante, dui op gebeure wat regstreeks saamhang met sprekende profesieë in die Bybel, oor vandag se onstuimige węreld gebeure, met die inspirerende hoop, en wete, dat God, in beheer van węreld aangeleenthede is.

Die Trumpet bied omvangryke dekking van die belangrikste gebeure—beide in vandag se hoofberigte en in Bybel profesieë—insluitende die Midde Oosterse konflik, staatsgesteunde terrorisme, die Europese Unie, Rusland, Amerika, Brittanje en Israel. Breedvoerige artikels, wat nasionale en węreld ekonomie, terrorisme, gesondheid, geopolitiek, moraliteit, godsdiens, wetenskap, veiligheid, energie, die media en baie ander onderwerpe dek, verskyn 10 keer per jaar in gedrukte uitgawes en verskeie kere per dag op theTrumpet.com.

Die Trumpet, se elektroniese weergawes, op die tuisblad, the Trumpet.com. is meer omvattend en sluit baie meer in, as wat die gedrukte uitgawes van die tydskrif, aanbied. Dit word daagliks hersien, deur veelvoudige, oorspronklike gebeurtenisse wat nie in die gedrukte weergawes te siene is nie, aan te teken. Die terrein, kenmerk ook oorspronklike verhaal trant video inhoud, verwysings na hoof nuus uitsendings, argief uitgawes, soek fasiliteite, ‘n biblioteek en meer. Intekening op the Trumpet is absoluut gratis, net soos al die kerk literatuur.
 

E-pos u gedagtes aan ons
Laat weet ons wat u van die webwerf of al die ander PCG aspekte dink.

Ons Streekkantore
‘n Lys van ons posadresse węreldwyd.


theTrumpet.com

Amptelike webwerf van die Philadelphia Trumpet, wat oorspronklike inhoud, daaglikse opdatering, videos en meer, insluit.