The Philadelphia Church of God
TUIS WELKOM ONS MENSE ONS MISSIE ONS GELOOFSOORTUIGINGS SKAKELS
Key of David  |  Trumpet  |  Grondslag  |  Veldtogte  |  Literatuur  |  Bybelkursus  |  Royal Vision  |  True Education  |  JAs

1,066,000

Trumpet tydskrifte deur nuusrakke in 2007 versprei

2,608,400

Literatuur versend in 2007

448,500

Huidige maanduitgawe van die Trumpet

43

Key of David uitsendings opgeneem tydens die 2005-06 TV seisoen

87

Verskillende PCG publikasies in 2006 geproduseer


Jerusalem Argeologiese Projek

Wie Is Gerald Flurry?

Gerald Flurry is die pastoor-generaal van die "Philadelphia Church of God". Hy is reeds vir meer as 30 jaar ‘n ingewyde leraar. Mnr. Flurry is onder andere ook die hoofredakteur van die "Philadelphia Trumpet"-tydskrif wat ‘n lesersomvang van meer as 1 miljoen het, en is ook die aanbieder van die "Key of David" televisieprogram, wat ‘n potensiële gehoor van 400 miljoen kykers, wêreldwyd bereik. Hy is ook kansellier van "Herbert W. Armstrong College" en voorsitter van die Armstrong Internasionale Kultuurstigting.

Mnr. Flurry het voorheen onder Herbert W. Armstrong as leraar in die "Worldwide Church of God" gedien. Nadat sy lidmaatskap van die "Worldwide Church of God" onttrek is, as gevolg van sy weerstand teen die oorweldigende doktrinêre veranderinge, het hy in 1989 die "Philadelphia Church of God" gestig.

Mnr. Flurry het al meer as 20 lande besoek, insluitend die Verenigde Koninkryk, Duitsland, Israel, Suid-Afrika, die Fillipyne, China, Australië en ander. Hy is die outeur van meer as 30 boeke en boekies en het hy suksesvol vir die kopieregte om mnr. Armstrong se belangrikste boek, "Mystery of the Ages" en 18 ander werke, suksesvol in ‘n regsgeding verdedig . Deur Persoonlike Optrede Veldtogte, profeteer hy weer in die tradisie van Herbert W. Armstrong en lewer hy God se finale brandwag-waarskuwing aan die wêreld.

E-pos u gedagtes aan ons
Laat weet ons wat u van die webwerf of al die ander PCG aspekte dink.

Ons Streekkantore
‘n Lys van ons posadresse węreldwyd.


KeyofDavid.com

Amptelike webwerf van The Key of David, wat program argiewe, ‘n lys van televisiestasies, biografieë, en meer insluit  


theTrumpet.com

Amptelike webwerf van die Philadelphia Trumpet, wat oorspronklike inhoud, daaglikse opdatering, videos en meer, insluit.